• Tehilla is ’n Christelike gedrewe nasorgsentrum vir Eureka leerders met vriendelike, opgeleide personeel. Dit sluit in etes, voldag sorg tydens vakansies, 15:30-happies, en behoorlike huiswerk hulp.

    LEER ONS KEN

‘n skooltjie propvol met liefde, leiding en versorging.

 Dit sluit in etes, voldag sorg tydens vakansies, 15:30-happies, behoorlike huiswerk-toesig deur opgeleide persoon en baie ruimte vir speel en ontspan. Die personeel is uitstekend en u en u kind sal baie lief raak vir hulle.

Background
NASORG

Ons werk spesifiek aan individuele aspekte van belang vir u kind. Hope en hope pret en genoeg speeltyd na huiswerk klaar is! Skoolure is van 12:45 tot 17:30. Ons werk saam met die skoolkwartale en is gesluit op alle publieke vakansiedae en departementele vakansiedae.

AANSOEK

Background

Kontak Ons

almarie1@vodamail.co.za

Almarie – 082 575 3636 (WhatsApp)

Jeanita – 083 566 5465 (WhatsApp)

KIMBERLEY

9 Ruth straat,
Oorpad van Eureka Skool,
Hadison Park,
Kimberley
Northern Cape
8301
South Africa