‘n skooltjie propvol met liefde, leiding en versorging.
Dit sluit in etes, voldag sorg tydens vakansies, 15:30-happies, behoorlike huiswerk-toesig deur opgeleide persoon en baie ruimte vir speel en ontspan. Die personeel is uitstekend en u en u kind sal baie lief raak vir hulle.
Tehilla is ’n Christelike gedrewe nasorgsentrum vir Eureka leerders met vriendelike, opgeleide personeel. Dit sluit in etes, voldag sorg tydens vakansies, 15:30-happies, en behoorlike huiswerk hulp.