• Kleinkind Ontwikkelingsentrum is ’n Christelike gedrewe voorskoolse sentrum vir kinders van 3 maande tot Graad R. Vriendelike, opgeleide personeel.

    LEER ONS KEN

‘n skooltjie propvol met liefde, leiding en versorging.

Kleinkind Ontwikkelingsentrum bied heelkind-ontwikkeling en werk spesifiek aan individuele aspekte van belang vir u kind. Fokusareas: fisies, kognitief, emosioneel, sosiaal en geestelik/Christelik. Elkeen van hierdie fokusareas word dan in onderafdelings verdeel en individueel by u kind gestimuleer. Ons bied arbeidsterapie-ontwikkelingsgroepies vir almal (Arbeidsterapie fokus op voorsorg vir alle areas van fisiese ontwikkeling, fyn- en grofmotories, perseptueel, sensories en emosioneel)

BABAKAMER

Ons babakamer het rustige liefdevolle versorging en persoonlike aandag daagliks! Loer gerus in en kyk hoe u kleintjie kan speel speel stimuleer!

AANSOEK

KINDERONTWIKKELING

Ons werk spesifiek aan individuele aspekte van belang vir u kind. Uiters gespesialiseerde ontwikkelingsprogram en verslaggies. Ons Fokusareas is fisies, kognitief, emosioneel, sosiaal en geestelik/Christelik. Elkeen van hierdie fokusareas word dan in onderafdelings verdeel en individueel by u kind gestimuleer. PRET! Hope en hope pret en genoeg speeltyd! Arbeidsterapie-ontwikkelingsgroepies vir almal (Arbeidsterapie fokus op voorsorg vir alle areas van fisiese ontwikkeling, fyn- en grofmotories, perseptueel, sensories en emosioneel). Bogenoemde is reeds INGESLUIT by die skoolfonds  en ons bied ook buitemuurse aktiwiteite aan en gee jaarliks die aansoekvorms daarvoor uit . Daar is ook ‘n kamera stelsel in die kleinstes se klasse.

AANSOEK

Background
NASORG

Ons bied ook ‘n nasorg-diens vir Eureka leerders aan tot 17:30. Etes is ook beskikbaar. Hierdie is ‘n ekstra diens wat ons aan ons ouers bied. Daar is ook ‘n dag-tot-dag opsie beskikbaar vir ouers wat nie op ‘n permanente basis van hierdie diens wil gebruikmaak nie.

AANSOEK

Background

Kontak Ons

almarie1@vodamail.co.za

Almarie – 082 575 3636 (WhatsApp)

Jeanita – 083 566 5465 (WhatsApp)

KIMBERLEY

19 Klisserweg,
Hadison Park,
Kimberley
Northern Cape
8301
South Africa